Die Sunflow sonneblomtafel is ‘n ligte dinamiese tafel wat ontwerp is om die meeste van jou produk van die land in jou stroper te kry. Die tafel is so gebou dat dit by enige fabrikaat stroper sal aanpas met minimum verstellings. Die tafel verrig stroopwerk sonder 'n wobble box.
Die panne word van "3CR12 Stainless Steel" gebou en kan enige rywydte vanaf 150mm akkommodeer. Die nuwe Sunflow Extreme benodig baie min krag vanaf die PTO en verhoog dieselbesparing. Die tafel is ook bekend vir sy lae instandhouding, gebruikersvriendelik en parte is vrylik beskikbaar.
Pryse:
- 9m - R690,000 + BTW
- 12m - R730,000 + BTW
- 14m - R790,000 + BTW
- Prys sluit dubbel-as tafelkar in
View the embedded image gallery online at:
https://agricor.co.za/nuwe-toerusting/sunflow#sigProId676ccd932d
https://agricor.co.za/nuwe-toerusting/sunflow#sigProId676ccd932d