Gebruikte Implemente Te Koop In Vrystaat Suid Afrika

Drotsky menger en hammermeul VMD040

Te Koop
Prys: R135,000,00 135000 R
Kontak Dirkie van der Walt
076 833 1888
Kode VMD040
Bygevoeg 12-03-2026 12:25:41

Beskrywing

Drotsky menger en hammermeul VMD040

Elektriese motors

37kw en 18kw motor

Menger is vertikaal

Het molasses tenk en pomp

Hammermeul het nuwe siwwe,

hammer en waaiers

R135 000+btw

Advertensie besonderhede

Advertensie ID: 23520
Aantal kere vertoon: 63
Verval: 08-09-2026 12:16:00