Gebruikte Implemente Te Koop In Vrystaat Suid Afrika

Sunflow Extreme Sonneblomtafel

Die Sunflow sonneblomtafel is ‘n ligte dinamiese tafel wat ontwerp is om die meeste van jou produk van die land in jou stroper te kry. Die tafel is so gebou dat dit by enige fabrikaat stroper sal aanpas met minimum verstellings. Die tafel verrig stroopwerk sonder 'n wobble box.

Die panne word van "3CR12 Stainless Steel" gebou en kan enige rywydte vanaf 150mm akkommodeer. Die nuwe Sunflow Extreme benodig baie min krag vanaf die PTO en verhoog dieselbesparing. Die tafel is ook bekend vir sy lae instandhouding, gebruikersvriendelik en parte is vrylik beskikbaar.

Nuwe Sunflow Sonneblomtafel

Te Koop
Kontak Arrie Robbertse
082 662 5756
armand@agricor.co.za
Bygevoeg 06-02-2025 13:07:05

Beskrywing

Nuwe Sunflow Sonneblomtafel

met dubbel-as tafelkar

9 meter - R750 000 + btw

12 meter - R795 000 + btw

14 Meter - R875 000 + btw

Ligging

Vrystaat, Suid-Afrika

Advertensie besonderhede

Advertensie ID: 20000
Aantal kere vertoon: 933
Verval: 05-08-2027 13:03:00
In kategorieë: Sunflow Extreme