Gebruikte Implemente Te Koop In Vrystaat Suid Afrika

2022 Vence Tudo 12ry STC401

Te Koop
Prys: R840,000,00 840000 R
Kontak Charl Moors
083 251 1816
Kode STC401
Bygevoeg 03-03-2026 07:41:36

Beskrywing

2022 Vence Tudo Bocuda Eagle  STC401

12ry op 16ry bed

76cm - 4x1.52m spoor

3.5 seisoene gestroop

Haak op JD S reeks

Sonder tafelkar

R 840 000+btw

Advertensie besonderhede

Advertensie ID: 23403
Aantal kere vertoon: 37
Verval: 30-08-2026 07:30:00
In kategorieë: Vence Tudo