Gebruikte Implemente Te Koop In Vrystaat Suid Afrika

Ford 5000 TRN908

Te Koop
Prys: R130,000,00 130000 R
Kontak Danie Naude
082 870 6268
Kode TRN908
Bygevoeg 02-06-2026 10:59:15

Beskrywing

Ford 5000 TRN908

Ure en jaar model onbekend

Trekker heeltemal oorgedoen

Nuwe battery asook bande

Gediens, lift werk en PTO werk

Maar die PTO disengage nie

R130 000+btw

Advertensie besonderhede

Advertensie ID: 24263
Aantal kere vertoon: 9
Verval: 29-11-2026 10:50:00
In kategorieë: Ander